top of page

Wie is Ons?

Weskus Pizza - Jou ultimate kos-avontuur! 🍕🍔🍝

Ons is nie net 'n gewone pizza-plek nie. Nee, ons is die baas van pizza, burger en pasta! Bestel jou gunsteling lekkernye aanlyn of op ons app en laat ons dit warm en vars by jou deur bring.

Smaakontploffing gewaarborg! 💥

Order Online We Deliver Pizza, Pasta and Hamburgers

Ons Storie

Lekker vibes, lekker kos! Dis hoe ons Weskus Pizza begin het. 'n Droom om die beste strandkos reg by jou deur te bring.

 

Ons span is 'n klomp entrepeneurs wat mal is oor 'good times' en goeie kos. Ons het besluit om hierdie twee dinge te kombineer en Weskus Pizza is gebore!

So, die volgende keer as jy 'n chill sessie beplan, onthou: Weskus Pizza is jou go-to vir lekker aflewering.

Kontak Ons

Adres

Openingsure

Whatsapp Boodskap:

Vredenburg, Weskus, 7380

+2771 591 2670

Maan - Vry: 11:30am - 20:30pm
​​Saterdag: 11:30
am - 21:00pm
​Sondag: Gesluit

Teken in op ons nuusbrief • Moenie uitmis nie!

©2025 deur Weskus Pizza (Edms) Bpk. Alle Regte Voorbehou!

Visa & Mastercard Icons for Payment with Yoco on Weskus Jou Lekker Ding website and with this photo link you will visit their company website
ikhokha Payment Gateway
  • Facebook
  • Instagram
  • Youtube
  • Pinterest
  • TripAdvisor
  • X
  • Threads
  • TikTok
  • Yelp
  • LinkTree
bottom of page