
Weskus Pizza
Die hart & siel van die Weskus, in elke happie!
Vir 'n beter bestel ervaring, laai gerus ons App af!





Jou pizza, jou manier. Verlang jy na 'n onvergeetlike pizza-ervaring? Weskus Pizza bied meer as net 'n ete – dit's 'n belofte. Konsekwentheid, betroubaarheid, smaak en spoed in elke happie. Of jy nou 'n klassieke of 'n avontuurlike smaakprofiel verkies, ons het die perfekte pizza vir jou. Bestel nou en ervaar die Weskus Pizza-verskil.

Ons Pizza's is 'n Hemelse sirkel van geurige deeg, bedek met 'n verleidelike dans van tamatiesous, kaas en verskeie ander beleg.
'n Hemelse dans van noedels & spaghetti, verdrink in 'n see van romerige, fluweelagtige sous, elke hap 'n sinfonie van geur.
'n Vleisige, sappige burgerpattie, mozzarella kaas, soet gebraaide uie, skuifies tamatie, op 'n lig gebraaide hamburger bun.

Lekker vibes, lekker kos! Dis hoe ons Weskus Pizza begin het. 'n Droom om die beste strandkos reg by jou deur te bring.
Ons span is 'n klomp entrepeneurs wat mal is oor good times en goeie kos. Ons het besluit om hierdie twee dinge te kombineer en Weskus Pizza is gebore!
So, die volgende keer as jy 'n chill sessie beplan, onthou: Weskus Pizza is jou go-to vir lekker aflewering.
Slegs Aanlyn bestellings, gratis aflewering in spesifieke Weskus dorpe! Besoek ons app vandag nog om te sien of ons aflewer in jou dorp / gebied!
Ons kombuis maak 11:30 oop en sluit 20:30
Maandag tot Saterdag
Gesluit op Sondae